R130.00
Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word. Laat U Koninkryk kom, Laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons oortredinge net soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree. En laat ons nie in die versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die Koninkryk en die Krag en die Heerlikheid, tot in Ewigheid. Amen. – Matt 6:9-13
(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)
Out of stock
“Ons Vader” gebed vanuit Matt 6:9-13 Bybel kussingsloop – Groen met swart print
Cushion Cover fits standard 45cm x 45 cm Scatter Cushions.
(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)
Reviews
There are no reviews yet.